Saturday, January 1, 2011

Collages

Hier's 'n paar saamgestelde foto's van vorige jare se troues.

Ek het altyd ietsie uniek van die troue gebruik om die foto-collage te laat aanpas by die troue en paartjie se styl. Soos julle kan sien is nie een dieselfde styl nie en dit is net 'n bewys hoe wonderlik die mens is. Elkeen is uniek en daarom is dit belangrik vir die fotograaf om aan te pas by die klient se behoeftes.