Monday, February 14, 2011

Robert en Emily







Sommer net vir die lekkerte! Wie kan dan hierdie gesiggies weerstaan as jy elk geval die kamera byderhand het.

1 comment:

  1. Baie belowend! Voorspoed met jou blog - ek sal verseker gereeld hier kom kuier.
    Marisa Vosloo

    ReplyDelete