Madre en haar man se eersteling is nou reeds hier by ons is die regte wêreld - maar hier was sy nog net 'n belofte van volmaakte liefde.
Julle 2 met klein Karea baie geniet en hoop sy bring vir julle nog baie vreugde!
Dankie Le Roux dat ek saam met jou die 'shoot' kon doen. Ek het dit baie geniet!



No comments:
Post a Comment