
Die boonste foto is 'n kombinasie van 'n geskenk van my vriende uit Holland en 'n geskenk aan myself. Die Cd het so 'n week gelede aangekom en ek moet sĂȘ ek geniet dit baie. So bietjie outyds, met jazz en ook Argentynse ritmes. Interessant.
Die 2de geskenk (die een aan myself) is my 50mm lens waarvoor ek 6 of meer weke moes wag. Vervoer staking of so ietsie!
Onder is my vetplantjie wat wonder bo wonder steeds oorleef, ten spyte van die hitte! (Ook natuurlik met my nuwe lens geneem)

No comments:
Post a Comment